Droewors vleis en vet word met sorg gekies, gemaal en dan gemaak sodat dit reg is vir JOU.
Cabanossi word 'gecure' en berook waarna dit gedroog word sodat jy daai unieke smaak saam jou kan neem.
Wiele is beskikbaar in plain, Chutney en Chilli.
Vir enige navrae kontak ons gerus.
Watsapp 060 765 8467